top of page

Visie & Missie

 

Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal   

Goodwood

           

            Visie - Om te wandel in liefde volgens God se Woord. Die groot opdrag in Matt. 28:19 uit te voer onder leiding van Sy Heilige Gees. Om uit te reik na die volgende: die geredde en ongeredde, die heel en gebrokene, die ryk en arme, die wees en die weduwee, die gesonde, die sieke en gestremde. Om ons gemeenskap te bedien en uit te reik na die omliggende omgewing, voorstede en Afrika.

                                

 

Missie - Om mense van alle nasies te leer aangaande die Drie-Enige God die Vader die Seun Jesus Christus en die Heilige Gees. Om die gelowiges toe te rus om te kan bedien in die liggaam van Christus. Verder is ons missie om God se Woord met geloof toe te pas volgens Matt. 28:19 en Mark. 16:15-20.

bottom of page